Pieter I van Rusland

Pieter I
Keiser van die Hele Rusland
Skildery van Pieter die Grote, omstreeks 1700
Skildery van Pieter die Grote, omstreeks 1700.
Dinastie Romanof
Bewind 1682–1725
Volle naam Pieter Aleksejewitsj Romanof
Ander titels Tsaar
Gebore 9 Junie [O.S. 30 Mei] 1672
Moskou
Gesterf 8 Februarie [O.S. 28 Januarie] 1725
Sint Petersburg
Voorganger Fjodor III
Opvolger Katharina I
Gade Jewdokija Lopoechina
Katharina I
Kinders O.a. tsarewitsj Aleksei
Aleksander
Anna
Elisabeth
Natalia
Pieter
Pawel
Vader Aleksei van Rusland
Moeder Natalja Narisjkina

Pieter I Aleksejewitsj (Russies: Пётр I Алексеевич) (Moskou, 9 Junie [O.S. 30 Mei] 1672 - Sint Petersburg, 8 Februarie [O.S. 28 Januarie] 1725), ook genoem Pieter die Grote (Пётр Великий; Pjotr Weliki), was van 1682 tot 1721 tsaar en tot 1725 keiser van Rusland. Tot in 1696 het hy saam met sy halfbroer Iwan V regeer. Pieter was die eerste Russiese tsaar wat buite die grense van sy land gereis het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search